HomeLandbouRadioLandbouRadio: 06 Mei 2025

LandbouRadio: 06 Mei 2025

In Dinsdag, 6 Mei, se LandbouRadio:

  • Sandile Nzuza van Bonsmara SA vertel van die werk wat hulle doen om nuwe en opkomende boere aan te moedig om met hierdie ras te boer.
  • Bonita Cilliers, tegniese en regulatoriese adviseur by die Veevoervervaardigersvereniging, AFMA, praat oor die belangrikheid van biosekuriteit in die veebedryf.
  • En Bernice Mostert van SA Stamboek verduidelik wat ‘n bielie van ‘n boerboel met die naam CDH Karoo so spesiaal maak.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...