HomeLandbouRadioLandbouRadio: 05 Mei 2025

LandbouRadio: 05 Mei 2025

Hierna kyk jy uitsien in Maandag, 5 Mei, se LandbouRadio:

  • Die weidingskonsultant dr Louis du Pisani met ons oor sy besoek aan Namibiese boere.
  • Prof Johan Willemse gooi ‘n kennersoog oor die ekonomie.
  • Die prokureur Hans-Jurie Moolman gesels oor plaasbewoners se reg om vee aan te hou.
  • En dan het ons weer ‘n opbouende landbouboodskap van die maand deur Pieter Moller.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must Read

LandbouRadio: 21 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Maandag, 21 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Clarissa Pienaar van...