Wat is op Donderdag, 3 Julie, se LandbouRadio-spyskaart?
- Prof Frikkie Neser vertel ons meer van die Santam Landbou/LRF Stoetteler van die Jaar-kompetisie wat in samewerking met Veeplaas aangebied word.
- Ons graanmark-insetsel met dr Johnny van der Merwe is weer aan die beurt.
- Nico Fouché van Melk SA gee terugvoer oor hulle algemene jaarvergadering.
- En ons praat met Pieter Botha van die Bedreigde Natuurlewetrust (EWT) oor hul koolstofvergoedingsprojek.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

