Die landbou-waardeketting – dié week op Plaas TV

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • The South African Meat Industry Company (SAMIC) proudly announced the launch of its new logo and refreshed corporate identity, marking a significant milestone in its ongoing commitment to excellence and quality assurance within the red meat industry. This redesign, unveiled in March 2025, modernises the iconic symbol while retaining its core identity and values.
  • In the heart of South Africa, where the pulse of our agricultural heritage beats strong. There lies a force that drives the future of animal recording, breeding, genetic and genomic advancement. This force is SA Stud Book, the heartbeat of the South African livestock industry.
  • The sustainable use of natural resources is one of the world’s greatest challenges, particularly in sensitive ecosystems. One of them is the Maputaland Coastal Plain. It stands out as a landscape of extraordinary significance. To safeguard the region’s future, agricultural practices must adapt to become resilient against irregular rainfall and droughts. The ARC launched special projects to achieve this.
  • Die 2025 Bloemskou het op Saterdag 3 Mei ten einde geloop. Organiseerders meen dit was ’n besonderse geleentheid ter viering van 142 jaar in die skoubedryf. Bloemskou is een van die gewildste en grootste skoue in Suid-Afrika, en bied ’n groot finansiële en ekonomiese inspuiting vir die stad en streek. Die landbouprogram was propvol met ‘n hele 22 kampioenskappe en 5 759 diere wat deelgeneem het.

Related

‘n Allegaartjie van insetsels dié week op Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Lise Roberts praat met Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die konsekwente toepassing...

Van kompetisies tot Cape Wools – alles op dié week se...

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Exact Silage is ‘n verspreider van Orkel Compacters in Suid-Afrika. Heinrich Hoepfner, ‘n...

RSG Landbou: 15 September 2025 – geborg deur Netafim

In vanoggend se RSG Landbou is daar gesels oor die Karoo Boerbok-veldramprojek, Netafim en die Komga-landbouskou. Meer oor veldramprojek Die meeste kommersiële boerboktelers vra vir veldaangepaste...