Beste suiwelpraktyke onder die vergrootglas

Om die voordeel van volhoubare voedselveiligheid en hoĆ«-gehalte suiwelprodukte te geniet, verg ā€™n geĆÆntegreerde proses wat van voerproduksie tot by die verbruiker strek. Rolspelers in die suiwelwaardeketting moet potensiĆ«le risikoā€™s kan identifiseer, die nodige voorsorgmaatreĆ«ls tref en voorbereid te wees op enige negatiewe impak wat skade aan die bedryf en verbruiker kan meebring.

Om melkprodusente hiermee te help, het die Suiwelstandaardagentskap ‘n Kode van Beste Praktyk-handleiding saamgestel. Jompie Burger brei in diĆ© aflewering van AgriOnAir hieroor uit.

Luister nou na hierdie onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Popular stories