HomePodcastsRSG Landbou: 18 Maart 2024 - geborg deur Plaas Media

RSG Landbou: 18 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Goedkoop is duurkoop. So lui die spreekwoord, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Taljaard van Kubota by Smith Power Equipment beantwoord hierdie vraag.

Dan is dit byna tyd vir die jaarlikse Bloemskou. Elmarie Prinsloo vertel ons wat besoekers en deelnemers vanjaar kan verwag.

Verder is Herman Archer onlangs tydens die NWKV Vrystaat-kongres herverkies as voorsitter en ons hoor wat hy te sê het.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.

Plaas Media is an agricultural media house focusing on sound technical content across all media platforms. The company’s head office is in Centurion, Gauteng and it has a presence in all provinces across the country. The company has grown by leaps and bounds since it opened its doors in 2010, when it started out with five staff members, two magazine titles and a radio programme. Today it has a staff complement of 30 and boasts three own magazine titles, several contract publications, a radio programme, YouTube channel and weekly online TV-programme, highly successful website and social media presence, a video production arm, numerous competitions and unique projects.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must Read

Nampo Kaap bou op die geskiedenis

Estimated reading time: 6 minutes Nampo Kaap word vanjaar van 11 tot 14 September by Bredasdorp aangebied. Die geleentheid is bekendgestel by ’n mediageleentheid by...