RSG Landbou: 14 Maart 2024 – geborg deur BKB

BKB-skaapramveilings het die afgelope seisoen groot sukses behaal. JP Marais wat by meer as 90% van die veilings betrokke was, gee terugvoer.

Kuilvoerverliese en die voorkoming daarvan het onlangs op Rumivation Nutrition se eerste beesvoerkraal-ekspo buite Potchefstroom onder die loep gekom. Christal-Lize Muller het daar met Richardt Venter van AgSci Agroservice Budissa Bagger hieroor gepraat.

Wat beteken die bewegings in die rand se grafiek vir mielieprodusente? Frans de Klerk gee nou perspektief.

Chris Derksen vertel ons wat het hierdie week met vleispryse gebeur en Johan van den Berg is terug met weersake.

Luister nou na dié onderhoude.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB.

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

WRSA puts Eastern Cape in the spotlight

Kom kyk na verskillende rasse en spesies op Plaas TV!

Estimated reading time: 2 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes: Wildlife Ranching South Africa (WRSA), The Eastern Cape Game...
rooivleis

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 5 minutes Die jongste vleispryse word weekliks aan u gebring deur Absa en die RPO. Neem kennis dat hierdie nie kleinhandelpryse is nie, maar wel plaashekpryse wat BTW uitsluit. Get the...

Vaarwel, Letaba Skou

Estimated reading time: 2 minutes Die tyd het aangebreek om vaarwel te roep aan die Agri Letaba Skou. Die Letaba Skou wat vanjaar van 7 tot 9 Augustus sou plaasvind, is gekanselleer, en sal...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 15 of 2024

The weekly pork carcass price is brought to you by the South African Pork Producer's Organisation (SAPPO). Click here for this week's report. How are these prices calculated? The Red Meat Abattoir Association (RMAA) gathers pricing data...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 4 minutes Johan van den Berg ken sy storie as dit by die weer kom. Met swaar reën op die kaarte voor die winter, het hy meer vertel tydens sy weeklike...