HomePodcasts

Podcasts

Veediefstalvoorkoming bly ‘n moeilike saak

Estimated reading time: 1 minute Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor die forum se doel en ander belangrike aspekte van veediefstal. Hy verduidelik...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 26 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor bek-en-klouseer se impak op die veebedryf, die doel van die Overberg Jongooiklub, ons ontvang...

RSG Landbou: 25 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor herlewingslandbou, Februarie se aartappelpryse en ons ontvang die maandelikse internasionale landbounuus. Herlewingslandbou Waarom word herlewingslandbou en...

RSG Landbou: 24 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit or die koringbedryf, hidrobreking in die Karoo en ons ontvang die nuutse wolmarkverslag. Koringbedryf onder bespreking Koringproduksie,...

RSG Landbou: 23 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor WRSA se 20ste bestaansjaar, TLU SA se jongboerkonferensie, Graan SA se werkgroepsessies en Bonsmara...

RSG Landbou: 19 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Bloemskou se landbouprogram, Williston-skou se melkbokskou en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en vleispryse. Bloemskou...

RSG Landbou: 18 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor klimaatsverandering, veranderinge in die Seta-omgewing en bykomende kraghulpbronne vir uitvoere. Klimaatsverandering Die veebedryf word dikwels uitgewys...

RSG Landbou: 17 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou gesels ons met die 2025 Lamb Champs-wenner, ons vind meer uit oor risikobestuur in die rooivleisbedryf en ons ontvang...