LandbouRadio: 19 Mei 2026

In Dinsdag, 19 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Sjef Aiden Pienaar gesels oor sy werk, sy lewe, die rol van varkvleis op sy restaurant se spyskaart en sy projek vir SAVPO.
  • Cor Uys, areabestuurder van OVK in Middelburg Oos Kaap, vertel van die Karoo Winterwolfees wat in Julie plaasvind.
  • Johan gesels met Sytze Smit van die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika oor hulle betrokkenheid by en borgskap van die LRF Veeskool wat by Aldam plaasvind.
  • ⁠Koos du Pisanie van Plaas Media het by die afgelope Oranjeriviervoere-boeredag in Prieska, met Dawie Maree van FNB gesels oor hoe ‘n kredietaansoek moet lyk.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor gesels oor die nuutste wolmarkpryse.
  • ⁠Marlene Taute van Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg, vertel van hulle jeugskou en landboufees wat 22 tot 23 Mei plaasvind.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Sosiale media en die reg: Wees baie versigtig

Estimated reading time: 4 minutesOmdat die akkuraatheid of waarheid van inligting selde gekontroleer of...

100 jaar van wolproduksie (Deel 5): Die boublokke van ’n welvarende land

Estimated reading time: 7 minutesDie Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) betree binnekort die volgende 100 jaar...

Lantana camara: Waak teen dié struik

Estimated reading time: 3 minutesLantana-vergiftiging is een van die algemeenste vorme van plantvergiftiging by...

RPO Vrystaat-kongres: Winsgewendheid, BEK en leierskap

Estimated reading time: 3 minutes’n Besigheid moet winsgewend wees om volhoubaar te funksioneer.Die Rooivleisprodusente-organisasie...