In Donderdag, 7 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Johan gesels met Andries Wiese, hoof van landbouversekering by Hollard en wou by hom weet of jy jou eie polis kan laat saamstel.
- Shaun Welmans van Agri Skills Transfer vertel van hulle Junie-innames en ook hoe hulle aanlynstudies werk.
- Dr Johnny van der Merwe is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
- Frans Hagg, uitvoerende tegniese bestuurder by Allied Nutrition, vertel meer oor die besigheid en hulle betrokkenheid by die AFMA Forum in September.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.