In Dinsdag, 28 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met dr Peter Evans van RMIS oor die werksaamhede van die ministriële taakspan vir beheerde siektes.
- Johan gesels met Yolandé Botha van die Rooivleisprodusente-organisasie Noord-Kaap, oor die AIMS- naspeurbaarheidstelsel.
- Ockie Olivier gesels met Christal-Lize Muller oor finansiële beplanning.
- Carin Venter hoor van SW van Zyl, die Sandveld Aartappelkwekersorganisasie se aartappelprodusent van die jaar, oor sy boerdery.
- Dawie Killian van die OVK-wolkantoor lewer verslag oor die nuutste verwikkelinge in die wolmark.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.