LandbouRadio: 16 April 2026

In Donderdag, 16 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Christiaan Swart van die LWO Werkgewersorganisasie oor arbeidswetgewing en werksplekpraktyke.
  • Dr Phillip Oosthuizen van Rooivleisbedryfsdienste gesels oor RMIS se naspeurbaarheidsplatform en nuwe funksionaliteite.
  • Johnny van der Merwe lewer sy weeklikse AMT-markverslag.
  • ⁠Christal-Lize Muller gesels met dr Colin Ohloff oor die Internasionale Suiwelfederasie se program vir volhoubare melkproduksie.
  • ⁠Johan hoor van dr Candice Jansen van Rensburg, ‘n dosent in dierkunde en entemologie by die Universiteit van die Vrystaat, oor die voorkoms van nematodes in wildreservate.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 17 April 2026

In Vrydag, 17 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin. Johan gesels met Deidré Louw oor Plaas...

LandbouRadio: 15 April 2026

In Woensdag, 15 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk, en vandag...

LandbouRadio: 14 April 2026

In Dinsdag, 14 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met Johan Stumpf, besturende direkteur van die BKB-groep, oor hulle ses-maande...