LandbouRadio: 17 April 2026

In Vrydag, 17 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met Deidré Louw oor Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jongafslaerskompetisie.
  • Deidré Viljoen van die Steynsburg-distrik gesels oor haar projek, “Plaas en boervrou, ‘n storie van hoop”.
  • ⁠Jonker Venter van OVK vertel van die nuwe wêreld- en seisoenrekordprys vir bokhaar wat op 31 Maart se veiling behaal is.
  • ⁠Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, in ons nuwe, gereelde weeklikse siekteverslag.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...