LandbouRadio: 14 April 2026

In Dinsdag, 14 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met Johan Stumpf, besturende direkteur van die BKB-groep, oor hulle ses-maande resultate.
  • Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, vertel meer oor 2026 se Suiwelkampioenskap-beoordeling.
  • Andries Bolleurs, operasionele bestuurder van Kairos, verduidelik hoe Automill in die Kairos-prentjie inpas en oor hul betrokkenheid as borg by die 2026 AFMA Forum wat in September by Sun City plaasvind.
  • ⁠Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Kevin Kalb, ‘n Amerikaanse mielieprodusent, wat die hoofspreker was tydens Graan SA se onlangse kongres.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor vertel meer oor die nuutste wolmarkpryse.

Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...

Veeplaas September 2026

Estimated reading time: 3 minutesIn die September-uitgawe van Veeplaas takel ons die belangrikste kwessies...