LandbouRadio: 18 Maart 2026

In Woensdag, 18 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk en die slag praat hy oor sweerklou.
  • In ons RPO-rooivleispraatjies gesels Johan met André Young, kleinhandelsbemarkingsbestuurder by Beefmaster, oor die voor- en agterkwart asook vyfde kwart van ‘n beeskarkas.
  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Christoff Lourens, voorsitter van die Overberg Jongooiklub oor hulle prestasies.
  • Susan Marais van Plaas Media gesels met Frans van Wyk van Agrifusion oor die sogenaamde ESG-padkaart vir die rooivleisbedryf.
  • Plaas Media se Koos du Pisanie gesels met Janine Byleveld oor muggieprobleme langs die Oranjerivier.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...

Veeplaas September 2026

Estimated reading time: 3 minutesIn die September-uitgawe van Veeplaas takel ons die belangrikste kwessies...