LandbouRadio: 16 Februarie 2026

In Maandag , 16 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Prof Johan Willemse deel sy weeklikse markverslag.
  • ⁠Dr Dave Midgley, hoofbestuurder van die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika, deel inligting oor gevaarlike siektes wat na die goeie reën ‘n groot probleem kan word.
  • John Melvile vertel meer oor verhoogde skeerwaardes.
  • Johan gesels met Jenny Lombard van Novonesis en ‘n beoordelaar by die 2026 Agri-Expo SA Suiwelkampioenskap, oor die beoordelingsproses en kriteria.
  • ⁠Johan gesels ook met dr Johan van Rooyen, ‘n veearts van Steynsburg, oor ‘n baie spesiale projek waarmee hulle besig is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Biosecurity beyond the farm gate 

Estimated reading time: 3 minutes South Africa’s pig industry is operating in an increasingly complex and interconnected risk environment. While African swine fever (ASF) remains the most significant threat...

RSG Landbou: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake! Red ons riviere! Het jy geweet daar is...

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history, large numbers of these animals...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige produktiwiteit van jou kudde verseker. Die doel van ’n winterlekprogram...