LandbouRadio: 31 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute

In Woensdag, 31 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Susan Marais, nuusredakteur by Plaas Media, praat oor nuushoogtepunte van 2025.
  • Willie Storm, Veeplaas se klimaatslim-ambassadeur van 2025, praat met Koos du Pisanie oor sy bestuur van veld en indringerbosse.
  • Thomas Lubbe en Ockie Vermeulen werk saam met Willie en praat met Koos oor die gebruik van hommeltuie om gif te strooi.

Lees ‘n artikel oor Willie Storm hier.

Luister gerus hier na dié uitsending:

Besoek gerus ook ons SoundCloud-blad om na vorige uitsendings van LandbouRadio te luister.

Must read

Simbra elite-veiling behaal verskeie rekordpryse

Estimated reading time: 4 minutesDie Simbra-beestelersgenootskap van Suidelike Afrika se elite-veiling, wat by die AfriDome in Parys aangebied is, het weereens bewys dat die...

Suid-Afrikaanse Jongwynskou vier 194 jaar van wynuitnemendheid

Estimated reading time: 6 minutesDie Suid-Afrikaanse Jongwynskou wat jaarliks onder die vaandel van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging (SANWSV) aangebied word, het vanjaar weer verskeie...

RSG Landbou: 31 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die wêreldwolbedryf, die 2026 LRF Veeskool, AG Bonsmara se produksieveiling en ons...

LandbouRadio: 31 Augustus 2026

In Maandag, 31 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons spring weg met dr WA Lombard en hy vertel wat lesers van...

Four agricultural labour law myths

Estimated reading time: 4 minutesWhen employers rely on incorrect assumptions rather than the law itself, they unintentionally expose their businesses to unnecessary legal and...