HomeLandbouRadioLandbouRadio: 22 Desember 2025

LandbouRadio: 22 Desember 2025

Estimated reading time: 1 minute

In Maandag, 22 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, praat oor nuwe en tradisionele maniere om onkruid te beveg.
  • Dr Japie van der Westhuizen praat oor die funksionele doeltreffendheid van kleinvee.
  • Dr Danie Odendaal, konsulterende veearts, praat oor knopvelsiekte-uitbrekings en hoe om dit te hanteer.
  • John Melville deel met ons ‘n paar nuttelose maar interresante feite.

Luister saam na LandbouRadio:

Besoek LandbouRadio se Soundcloud-blad hier om na vorige uitsendings van die program te lusiter.

Must Read

LandbouRadio: 7 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...