LandbouRadio: 17 November 2025

In Maandag, 17 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Carin Venter van Plaas Media gesels met Pat en Wade Bailey oor hulle Beefmaster-kudde.
  • Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markoorsig.
  • Die weerman, Johan van den Berg, praat met Koos du Pisanie oor klimaatsverandering.
  • Die LNR se dr Sarah Roffe gesels ook oor weer- en klimaatsverandering.
  • ⁠John Melville werp lig op ‘n inentingskedule om bloutong te beheer.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related

LandbouRadio: 26 Augustus 2026

In Woensdag, 26 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk, en hy...

LandbouRadio: 25 Augustus 2026

In Dinsdag, 25 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Pieter Möller wou tydens die onlangse Agri Wes-Kaap-kongres by Goudini, by Jannie Strydom,...

LandbouRadio: 24 Augustus 2026

In Maandag, 24 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop die program af met ons maandelikse internasionale landbounuusbulletin.Dr WA Lombard gesels...