In Maandag, 27 Oktober se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons skop af met prof Johan Willemse se weeklikse finansiële oorsig.
- John Melville van OVK gesels oor bek-en-klouseer – ook by wild en waar dit vandaan kom.
- Johan Gunter gesels verder met Anton Silvis van Plasco Consulting oor hulle besproeiingsboks.
- Frans Jordaan van die LNR vertel verder van die vleisbeestoekennings wat eersdaags plaasvind.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



