LandbouRadio: 17 September 2025

Dis weer LandbouRadiotyd, dagsê en baie welkom van my LL. Dis wat vandag op jou wag:

  • In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor kliniese ondersoeke.
  • Louis Wessels, voorsitter van die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum, gesels oor kwessies wat hulle bekommer.
  • Johan Gunter praat met Kayla Oosthuizen van George oor die trekperde waarmee hulle skou.
  • En Chrystal van Wyk, besigheidsbestuurder van Bredasdorp Park, gee ‘n terugblik op NAMPO Kaap.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Biosecurity beyond the farm gate 

Estimated reading time: 3 minutes South Africa’s pig industry is operating in an increasingly complex and interconnected risk environment. While African swine fever (ASF) remains the most significant threat...

RSG Landbou: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute Vandag se aflewering van RSG Landbou kyk na water-, vleis- en weersake! Red ons riviere! Het jy geweet daar is...

LandbouRadio: 9 April 2026

Estimated reading time: 1 minute In Donderdag, 9 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Pieter Swart...

The wild side of nutrition

Estimated reading time: 4 minutes Various game animals roam the vastly different landscapes of South Africa. Looking back at history, large numbers of these animals...

Geniet sukses met ’n goeie winterlekprogram

Estimated reading time: 4 minutes Deur ’n goed-deurdinkte winterlekprogram te volg, kan jy die toekomstige produktiwiteit van jou kudde verseker. Die doel van ’n winterlekprogram...