Vrydag, 8 Augustus, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis waarna jy kan uitsien:
- Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
- Jaco du Preez van New Holland vertel ons meer van hulle uitstalling by NAMPO Kaap.
- Die tweede episode in ons veeartsreeks, ‘Bosdokter’, met dr Gerrit Scheepers is weer aan die beurt.
- En in ‘Onder die Hamer’ gesels Johan Gunter vandeesweek oor tabakveilings en -afslaers.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.



