RPO praat oor China se verbod op SA rooivleis

Estimated reading time: 1 minute

China het die invoer van Suid-Afrikaanse rooivleis tydelik opgeskort ná onlangse uitbrekings van bek-en-klouseer.

Hoe bedreig bek-en-klouseer boerderye se toekoms? Lees meer hier.

Dié land is Suid-Afrika se grootste mark wat die uitvoer van rooivleisprodukte betref. Volgens die Rooivleisbedryfsdienste (RMIS) het China die afgelope jaar 45 782 ton rooivleis ter waarde van R2,9 miljard uit Suid-Afrika ingevoer.

Lees meer hier oor China se verbod op die Suid-Afrikaanse rooivleismark.

Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, het met Lise Roberts hieroor gepraat.

Luister nou na hierdie onderhoud.

https://youtu.be/yZiFtkGzpAc

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur die Nasionale Rooivleisprodusente-organisasie. Besoek gerus hulle hulle webwerf hier.

Luister hier na ander AgriOnAir-uitsendings.

Popular stories