Tuesday, March 21, 2023

Vleissentraal: Biosekuriteit by veilings

Anton Vos van Vleissentraal, ‘n filiaal van Subtropico, is aan die woord in dié aflewering van AgriOnAir. Hierdie keer fokus hy op die lewendehawebedryf. Hy gesels onder andere oor die pryse van lewendehawe, die uitdagings wat met bek-en-klouseer gepaard gaan, asook biosekuriteitsmaatreëls in die veilingsbedryf.

Luister nou na dié onderhoud.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Vleissentraal. Besoek gerus hulle webwerf hier.

Related Posts

Weeklikse plaashek-rooivleispryse / Weekly farm gate red meat prices

Estimated reading time: 0 minutes Die jongste vleispryse word...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutes Pathisani Ncube has a...

Hydroponic feed for intensive sheep production

Academics around the world tend to reject hydroponic feed...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutes Rabbit meat is not...

Ivermektien: Veilig vir dier én mens?

Estimated reading time: 4 minutes Die potensiaal van ivermektien...

Ankole embryos sell for record price in South Africa

The South African record price for embryos sold was...