Tag: wildboerdery
RSG Landbou: 4 Junie 2026
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die werksaamhede van Wildbedryf SA, Vlakte Bonsmara se veiling en ons ontvang die nuutste...
‘n Wilde storie oor bokboerdery-sukses
Estimated reading time: 7 minutesSavanna-bokke en wild is dalk nie die mees voor-die-hand-liggende boerderykombinasie nie, maar dit Ãs doeltreffend. Praat maar met Anton Barnard...
Planmatige wilduitdunning hou die ekologie in balans
Estimated reading time: 7 minutesWildboere en wetenskaplikes stem saam dat die verantwoordelike uitdunning van oortollige wild, ’n noodsaaklike hulpmiddel vir volhoubare natuurbewaring en...
Water vir wild: Gehalte is nét so belangrik as beskikbaarheid
Estimated reading time: 6 minutesWild kan nie sonder voldoende water van ’n aanvaarbare gehalte voortbestaan nie. Wanneer watervoorsiening vir wild beplan word, is...
Nuwe planne vir ’n positiewe wildbedryf
Omvattende planne word beraam om die positiewe beeld van die wildbedryf en wildboerdery te verstewig. Dit behels stelsels om die wildboer se taak te...
Nuwe kwale by wildboerdery
Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale begin kop uitsteek, wat nuwe uitdagings aan wildveeartse...
Klimaatsverandering en weiding: Wat ‘n dilemma
Vandag word daar ’n sombere prentjie oor klimaatsverandering en die landbou geskets. Maar is alles net doom and gloom, of is daar dalk ’n...
Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners
Estimated reading time: 5 minutesMet uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die jaar...
Die voer van kleinwild
Estimated reading time: 6 minutesKleinbokkieboerdery het die bedryf die afgelope tyd behoorlik verower. Baie plase het die afgelope tien jaar van beesboerdery na wildboerdery...

