Tag: wildboerdery
Planmatige wilduitdunning hou die ekologie in balans
Estimated reading time: 7 minutes
Wildboere en wetenskaplikes stem saam dat die verantwoordelike uitdunning van oortollige wild, ’n noodsaaklike hulpmiddel vir volhoubare natuurbewaring en...
Water vir wild: Gehalte is nét so belangrik as beskikbaarheid
Estimated reading time: 6 minutes
Wild kan nie sonder voldoende water van ’n aanvaarbare gehalte voortbestaan nie. Wanneer watervoorsiening vir wild beplan word, is...
Nuwe planne vir ’n positiewe wildbedryf
Omvattende planne word beraam om die positiewe beeld van die wildbedryf en wildboerdery te verstewig. Dit behels stelsels om die wildboer se taak te...
Nuwe kwale by wildboerdery
Met die opbloei van wildboerdery waar diere onder meer intensiewe toestande aangehou word, het nuwe kwale begin kop uitsteek, wat nuwe uitdagings aan wildveeartse...
Klimaatsverandering en weiding: Wat ‘n dilemma
Vandag word daar ’n sombere prentjie oor klimaatsverandering en die landbou geskets. Maar is alles net doom and gloom, of is daar dalk ’n...
Uitmuntende koeilyne sorg vir wenners
Estimated reading time: 5 minutes
Met uitgebreide geneties meerderwaardige koeifamilies en bulle met bewese prestasies, produseer Dreyer van Zyl, die Suid-Afrikaanse wildteler van die...
Die voer van kleinwild
Estimated reading time: 6 minutes
Kleinbokkieboerdery het die bedryf die afgelope tyd behoorlik verower. Baie plase het die afgelope tien jaar van beesboerdery na...