Tag: weersake
Weerstoestande wek kommer
Estimated reading time: 3 minutes
Stormweer met baie sterk winde is tipies van die droë toestande wat tans oor groot dele van die land voorkom...
RSG Landbou: 15 Februarie 2024 – geborg deur BKB
Veeartsenykundige dienste in Zimbabwe het verlede week die uitbreking van ‘n veesiekte, Theileriose, bevestig. Dié siekte word deur die bruinoor-bosluis oorgedra. Dr Danie Odendaal...
RSG Landbou: 8 Februarie 2024 – geborg deur Plaas Media
China het onlangs hul invoertariewe vir rooibos vanaf 30% tot 6% verlaag, maar volgens Martin Bergh van Rooibos Beperk is dit die enigste land...
RSG Landbou: 1 Februarie 2024 – geborg deur Plaas Media
Wêreld-vleilanddag word jaarliks op 2 Februarie gevier. Waarom is die bestuur en herstel van vleilande so belangrik en wat is die stand van Suid-Afrika...
RSG Landbou: 7 Desember 2023 – geborg deur Plaas Media
Die wenners van die 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is op 28 November in Pretoria bekendgemaak. Daar was soos altyd ‘n wenner in elke...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
RSG Landbou: 13 April 2023 – geborg deur AECI Plant Health
‘n Roofdierforum is onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die bedryf te help om norme en standaarde te vestig, asook die bestuur van roofdiere...
Berei voor en beskerm jou huis vóór die somerreënseisoen
Estimated reading time: 4 minutes
Aangesien die Suid-Afrikaanse Weerdiens vanjaar bó-normale reënval en moontlike vloede gedurende laatlente voorspel, behoort elke huiseienaar algemene instandhouding te...
Reënvalvooruitsigte en klimaatsverandering: Beplan betyds
Estimated reading time: 6 minutes
Talle produsente in die Kalahari en die Noord-Kaap het die afgelope sewe jaar onder ’n erge droogte gebuk gegaan,...