Tag: Vleispryse
RSG Landbou: 7 Maart 2024 – geborg deur MSD
Berigte oor die probleme met waterslaai op die Vaalrivier het die afgelope tyd gereeld in die media verskyn. Prof Charlie Reinhardt van die Universiteite...
RSG Landbou: 29 Februarie 2024 – geborg deur Pioneer
Aartappels SA se transformasie-simposium vereer produsente wat klein begin het en vandag merkwaardige groei toon. Gert Bester verduidelik wat die projek vir die kleinskaalse...
RSG Landbou: 22 Februarie 2024 – geborg deur Bonsmara SA
Bonsmara SA se Nasionale veiling word op 13 Maart in Parys aangebied. Die aanbod is slegs vroulike diere en volgens Benjamin Bosch is hul...
RSG Landbou: 15 Februarie 2024 – geborg deur BKB
Veeartsenykundige dienste in Zimbabwe het verlede week die uitbreking van ‘n veesiekte, Theileriose, bevestig. Dié siekte word deur die bruinoor-bosluis oorgedra. Dr Danie Odendaal...
RSG Landbou: 8 Februarie 2024 – geborg deur Plaas Media
China het onlangs hul invoertariewe vir rooibos vanaf 30% tot 6% verlaag, maar volgens Martin Bergh van Rooibos Beperk is dit die enigste land...
RSG Landbou: 1 Februarie 2024 – geborg deur Plaas Media
Wêreld-vleilanddag word jaarliks op 2 Februarie gevier. Waarom is die bestuur en herstel van vleilande so belangrik en wat is die stand van Suid-Afrika...
RSG Landbou: 7 Desember 2023 – geborg deur Plaas Media
Die wenners van die 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is op 28 November in Pretoria bekendgemaak. Daar was soos altyd ‘n wenner in elke...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
RSG Landbou: 2 November 2023 – geborg deur Plaas Media
Is klimaatsverandering ‘n realiteit? Dr Louis du Pisani wat jaarliks by die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek betrokke is, deel sy mening in Donderdag se aflewering...
RSG Landbou: 13 April 2023 – geborg deur AECI Plant Health
‘n Roofdierforum is onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika bekendgestel om die bedryf te help om norme en standaarde te vestig, asook die bestuur van roofdiere...