RSG Landbou: 22 Februarie 2024 – geborg deur Bonsmara SA

Bonsmara SA se Nasionale veiling word op 13 Maart in Parys aangebied. Die aanbod is slegs vroulike diere en volgens Benjamin Bosch is hul doel om die beste Bonsmara-genetika op een plek beskikbaar te stel en nie om die beste pryse te behaal nie.

Ons vind ook meer uit oor die plaaslike kiwi-vrugtebedryf wanneer ons met Jonathan Trusler van die SA Kiwi-kwekersvereniging gesels.

Verder is daar soos altyd nuus oor die weer en vleispryse.

Luister nou na diƩ onderhoude.

#RSGLandbou word diĆ© week met trots deur Bonsmara SA aan jou gebring.

Bonsmara SA Cattle Breedersā€™ Society continually aims to be the leader in the beef cattle industry in order to adequately serve local and global producers and stakeholders by:

Acting with credibility and integrity at all times

Promoting scientific, biological and economic efficiency
Promoting practical and efficient production methods
Supplying superior, market-related breeding material to the industry
Supplying affordable, quality beef to all consumers

Through these actions, the Bonsmara SA Cattle Breedersā€™ Society is committed to make a positive contribution to the promotion of a balanced environmentally friendly beef-cattle industry, for the benefit of the general populous and to ultimately support its members in viable business endeavors

RSG Landbou is ā€™n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:00 tot 5:30, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ā€˜n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Strategieƫ vir die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Voerkraalvoorbereiding, beter bekend as backgrounding, verwys na ā€™n fase...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ā€˜n misdaad wat ouer as die berge...

Amendments in respect of tenure on farms

Estimated reading time: 4 minutes The Extension of Security of Tenure Amendment Act, 2018...

Behou hoƫ reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot...