Home Tags Vleisgehalte

Tag: vleisgehalte

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se vleisgehalte (Deel 3)  

Estimated reading time: 7 minutesIntensiewe produksiestelsels soos voerkrale, sowel as die gepaardgaande hoër veedigtheid, kan vleisgehalte benadeel, wat weer verbruikersaanvaarding kan beïnvloed. Verhoogde kortisolvlakke is â€˜n direkte gevolg van die spanning wat diere ervaar in stelsels waar die individuele beskikbare spasie nie aan hul...

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname...

Estimated reading time: 8 minutesDie stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in die beskikbare grond vir veeproduksie, noodsaak veeprodusente om hul diere...

Brangus en Dormers oorheers vetveeskou

Estimated reading time: 5 minutesBrangus-slagbeeste en Dormerlammers het die Royal-vetveeskou oorheers wat by Lions River-veilingskrale in KwaZulu-Natal gehou is. Uitstaande slagvee is op die...

Mooirivier se top-osse stel hoë standaarde

Estimated reading time: 4 minutesDie Mooirivier Studiegroep in die Potchefstroom-distrik se gewilde slagoskompetisie het vanjaar weer groot belangstelling gelok. Die kompetisie, wat deel van...

Waarom huiwer ons om gevriesde vleis te koop?

Verbruikers is oor die algemeen huiwerig om bevrore rooivleis te koop. Daar is ’n paar uitsonderings soos beesstert, afval en soms massaverpakte skaapvleis, wat...