Tag: veilingsbedryf
RSG Landbou: 4 Februarie 2026 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Boran-telers, Ntaba Nyoni se aanlynveiling en die bekendstelling van Agri X se Fusion 2026-geleentheid.
Boran...
RSG Landbou: 2 Februarie 2026 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Vinpro se produsentedag, 'n navorsingprojek oor tegnologie in die wynbedryf en oor Wayside Brahmane...
RSG Landbou: 27 Januarie 2026
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die TLU SA se jongboerkonferensie, ons ontvang die nuutste wolmarkverslag en ons vind meer...
LandbouRadio: 27 Januarie 2026
In Dinsdag, 27Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Bernard Hoepfner van Agrofors oor die...
LandbouRadio: 23 Januarie 2026
In Vrydag, 23 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met ons gereelde Landbouradio-nuusbulletin.
Prof Michiel Scholtz, 'n navorser by die...
RSG Landbou: 21 Januarie 2026
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die waarde wat die Kalahari-duineveld as weiding het en oor Lasarus Game and Livestock...
RSG Landbou: 19 Januarie 2026
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die Suid-Afrikaanse lietsjie-bedryf, Fire Sky Ankole se veiling en die voorgestelde minimumloon vir 2026.
Suid-Afrikaanse...
RSG Landbou: 15 Januarie 2026 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor BKB se speenkalfveiling op 20 Januarie, hoe dit gaan met landbou in die Noord-Kaap...
LandbouRadio: 9 Januarie 2026
In Vrydag, 9 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Vars en interessante landbounuus.
Carin Venter van Plaas Media gesels met Janice Renton en...
RSG Landbou: 6 Januarie 2026 – geborg deur Husqvarna
In vandag se RSG Landbou gesels ons oor bewaringsboerdery en ons vind uit wat by die Van Hasselt en Gasverkoper Veldramveiling op aanbod sal...

