Tag: Veeplaas-tydskrif
Landboumarkte: Desember se geelmielieprys die hoogste van 2024
Estimated reading time: 2 minutes
Die rand het ’n wisselvallige maand beleef tenoor die dollar en sluit die maand af teen R18,86 teenoor die Amerikaanse...
Namibiese grens weer oop vir invoer van SA-bulsemen
Estimated reading time: 3 minutes
Suid-Afrika se dieregesondheidstatus het veroorsaak dat ons grense vir sommige van ons veeprodukte en lewendehawe-uitvoere gesluit was. Die hoofrede is...
UP Animal Science students honoured
Estimated reading time: 3 minutes
And that’s a wrap for the fourth-year animal science students of the University of Pretoria. As they near the end...
Klimaatslim-ambassadeur deel sy wenke met medeboere
Estimated reading time: 7 minutes
Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek wat jaarliks deur Plaas Media aangebied word, trek baie aandag. Veeprodusente raak toenemend bewus van die...
Só lyk 2024 se Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-finaliste
Estimated reading time: 8 minutes
Die 2024 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek finaliste is aangekondig.
“Hierdie is nie ’n 100-meter wedloop nie. Dis dalk eerder ‘n 100-jaar...
Veeplaas se 2023 Klimaatslim Ambassadeur aangekondig
Estimated reading time: 3 minutes
Plaas Media het vanjaar sy tweede Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek aangebied. Dit volg op ‘n suksesvolle eerste rondte in 2022,...
Veeplaas se eerste Klimaatslim-boeredag
Die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag is onlangs op James Faber van Glen Ross-boerdery, in die Barkly-Wes omgewing se plaas aangebied. James is ook vanjaar...
En ons klimaatslim-boer is…
Klimaatsverandering is ‘n feit van ons tyd, en in die veebedryf is dit van uiterste belang dat produsente dit bestuur. Daarom het Plaas Media...
Slaan munt uit die voerkraalvoorbereiding van kalwers
Estimated reading time: 7 minutes
Die voorbereiding van kalwers vir die voerkraal (backgrounding in Engels) kan ’n positiewe invloed op hul prestasie in die voerkraal...
Klop parasiete met Famacha: Die vyfpuntplan
Estimated reading time: 7 minutes
Haarwurmbesmetting is een van die algemeenste siektes wat onder skape en bokke voorkom, veral in somerreënvalgebiede. Haarwurms is bloedsuiers...