Tag: uitvoere
RSG Landbou: 18 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor klimaatsverandering, veranderinge in die Seta-omgewing en bykomende kraghulpbronne vir uitvoere.
Klimaatsverandering
Die veebedryf word dikwels uitgewys...
SA-tafeldruifbedryf: Soet én strategies
Estimated reading time: 3 minutes
Die jaar begin goed vir die Suid-Afrikaanse Tafeldruifindustrie (Sati). Al vyf die produksiestreke wat tafeldruiwe produseer, is tans besig om...
Piet de Jager tel FPEF-leisels op
Estimated reading time: 2 minutes
Die Varsprodukte-uitvoerdersforum (FPEF) het Piet de Jager as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel. Hy volg Anton Kruger op.
Kruger, wat op...
RPO Oos-Kaap kongres: “Naspeurbaarheid is g’n vloekwoord”
Estimated reading time: 4 minutes
Dieregesondheid, biosekuriteit en die ekonomiese gevolge van plaaslike siekte-uitbrekings op rooivleisuitvoere het die gesprek tydens vanjaar se Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Oos-Kaap-kongres...
Uitvoersukses: SA grootvee- genetiese materiaal na Paraguay
Estimated reading time: 4 minutes
Na maandelange samewerking tussen die NGEAC (Nasionale Genetika Uitvoeradvieskomitee, ‘n subkomitee van die Rooivleisprodusente-organisasie of RPO) en die Direktoraat Dieregesondheid...
RSG Landbou: 16 November 2023 – geborg deur Antrovet
Knopvelsiekte is ‘n virussiekte wat deur bytende insekte oorgedra word. Dr Johann Stadler van Antrovet gee raad oor die behandeling en moontlike voorkomende stappe...
Streng protokolle kniehalter embrio- en semen-handel
Uiters streng in- en uitvoervereistes kniehalter die verhandeling van embrio’s en semen op die internasionale mark. Dit beroof Suid-Afrikaanse vleisbeestelers van toegang tot die...