Tuesday, March 11, 2025
Home Tags Suiwelstandaard-agentskap

Tag: Suiwelstandaard-agentskap

SSA – 2024 was ‘n jaar van veerkragtigheid

Die Suiwelstandaardagentskap het in 2024 'n hele paar hoogtes bereik en kan volgens besturende direkteur, Jompie Burger, met die woord "veerkragtigheid" opgesom word. In die onderstaande...

RSG Landbou: 12 November 2024 – geborg deur Nutrico

Die rol van aminosure by gewasse kom onder bespreking in moreoggend se RSG Landbou. Kenny Beeton van Nutrico beantwoord ‘n paar vrae. Dan bied...

Dairy Quality Club bevorder die verbetering van suiwelgehalte

Die Suiwelstandaardagentskap poog voortdurend om die gehalte van suiwelprodukte in Suid-Afrika te bevorder. Insetverskaffers speel 'n uiters belangrike rol in die bevordering van suiweltegnologie, en die Dairy...

RSG Landbou: 11 Julie 2024 – geborg deur BKB

Die Suiwelstandaardagentskap het sowat agt jaar gelede die Dairy Quality Club tot stand gebring om verskaffers en ander rolspelers in die suiwelwaardeketting se bydrae...

RSG Landbou: 19 Junie 2024 – geborg deur Plaas Media

Is Suid-Afrikaanse suiwelprodukte veilig en op standaard? Die Suid-Afrikaanse Suiwelstandaardagentskap speel hier ‘n belangrike rol en Jompie Burger beantwoord ‘n paar vrae oor die...

Kongresse, kompetisies en skoue – Kom kyk Plaas TV

Estimated reading time: 3 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week...

Die roumelk-risiko: Vra die regte vrae

Estimated reading time: 8 minutes Navorsing oor die afgelope dekade dui daarop dat daar weinig verskil tussen die bakterie-inhoud van gereguleerde roumelkverskaffers en ongereguleerde...