Tag: plaasbewoners
Plaasbewoners se reg om elektrisiteit by wonings aan te bring
Estimated reading time: 7 minutes
Sake rakende verblyfreg op plase wat toenemend aandag in hofverrigtinge geniet, hou verband met die regte wat plaasbewoners het...
Wanneer plaasbewoners se vee die grond oorbewei
Estimated reading time: 4 minutes
In ’n vorige artikel het ons die regspligte wat op beide grondeienaar en plaasbewoners rus oor die aanhou van...
Mediasie kan bydra tot volhoubare verhoudinge op die plaas
Estimated reading time: 4 minutes
In die Suid-Afrikaanse regstelsel word die howe deurlopend bemoei met geskille tussen gades, gesinslede en selfs mense wat buite...
Toestemming vir die oprig van strukture deur plaasbewoners
In ‘n vorige artikel het ons die saak van Daniels vs. Scribante en ’n Ander (CCT50/16) ZACC 13; 2017 (4) SA 341 (CC);...
Water- en elektrisiteitsvoorsiening aan plaasbewoners
’n Saak wat toenemend aandag geniet in
hofverrigtinge rondom verblyfreg op plase, is die regte en verpligtinge van onderskeidelik
grondeienaars en plaasbewoners by die verskaffing en...
Invloed van plaasbewoners se regte op die grondeienaar
Die Wet op Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg, 1997 (Wet 62 van 1997, oftewel die Esta-wet) is ingestel om die regsverhouding tussen grondeienaars en...