Tag: perdebedryf
LandbouRadio: 13 Maart 2025
In vandag se LandbouRadio:
Dr Helena Theron, ‘n senior genetikus by SA Stamboek, vertel ons meer oor perde se genetika oor die eeue.
Hanno van Schalkwyk...
LandbouRadio: 27 Februarie 2025
In vandag se aflwering van LandbouRadio:
Ons vind uit oor die werk wat ‘n “perdetandarts” doen.
Daar is ‘n gesprek oor die risiko’s wat mikotoksiene...
Die produksie van hoë-waarde sportperde
Estimated reading time: 6 minutes
Die teel van wêreldgehalte sportperde is ’n gespesialiseerde en hoogs tegniese bedryf. Een van die beste voorbeelde van so...
Boerperd: Trots Suid-Afrikaans met geen gelyke
Estimated reading time: 7 minutes
Die SA Boerperd het ‘n lang, roemryke geskiedenis wat verweef is met die van Suid-Afrika.
In 1973 is die...
Afrika-perdesiekte: Veg ons ’n verlore stryd?
Die Suid-Afrikaanse perdegemeenskap hou jaarliks asem op wanneer die tyd vir Afrika-perdesiekte aanbreek. Dit word as die ernstigste siekte onder perde in die wêreld...