Tag: Nampo Kaap
Western Cape Lubricants: Die lewensbloed van die Agri-sektor
Estimated reading time: 3 minutes
Deur die perfekte kombinasie van hoëgehalte smeermiddels en dekades se kundigheid, het Western Cape Lubricants (WCL) nie net ’n naam vir hulself gemaak nie, maar ’n onuitwisbare...
‘n Allegaartjie van insetsels dié week op Plaas TV
Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte.
Lise Roberts praat met Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die konsekwente toepassing...
RSG Landbou: 21 Augustus 2025
In vanoggend se RSG Landbou is daar gesels oor 'n skou, twee veilings, vleispryse en weer.
Merino Classic terug by Nampo Kaap
Merino SA se nasionale...
LandbouRadio: 19 Augustus 2025
In LandbouRadio op Dinsdag, 19 Augustus:
Prof Michiel Scholtz, spesialisnavorser in toegepaste diereteling by die Landbounavorsingsraad, gesels oor navorsing oor kweekhuisgasse by beeste.
Chrystal van Wyk,...
RSG Landbou: 11 Augustus 2025 – geborg deur BKB
In vanoggend se RSG Landbou is daar gesprekke oor sojabone, skoue en sampioene.
Brasilië gee toon aan met sojabone
Brasilië is tans die wêreldleier in sojaboonproduksie....
LandbouRadio: 8 Augustus 2025
Vrydag, 8 Augustus, is dit weer LandbouRadio-tyd en dis waarna jy kan uitsien:
Ons bring jou weer kraakvars landbounuus.
Jaco du Preez van New Holland vertel...
NAMPO Kaap 2025 belig slim boerdery-oplossings vir ’n volhoubare toekoms
Estimated reading time: 3 minutes
Namate die wêreldwye landboulandskap ontwikkel te midde van klimaatsverandering, bevolkingsgroei, en voedselsekerheidsuitdagings, sal NAMPO Kaap 2025 weer as ’n toonaangewende...
Produseer en presteer – dié week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Get ready for the...
