Thursday, December 12, 2024
Home Tags Melkproduksie

Tag: melkproduksie

RSG Landbou: 14 Februarie 2024 – geborg deur BKB

Die korrekte gebruik van chemikalieë op melkplase kom onder bespreking op RSG Landbou. Die Suiwelstandaard-agentskap het aan die einde van 2023 ‘n webinaar hieroor...

Melkproduksie vanaf weiding: ’n Waardevolle melkkoeitjie

Estimated reading time: 6 minutes Piet Gouws, ’n ervare melkboer van die Koppies-distrik in die Vrystaat, se Ayrshire-melkkudde produseer al sedert 1980 op aangeplante...

Suksesvolle melkproduksie vanaf Vrystaatse weidings

Estimated reading time: 7 minutes Melkproduksie vanaf weidings word met die kusstreke van die land en die KwaZulu-Natalse Middellande geassosieer. Net buite Bloemfontein in...

Belangrike faktore by die grootmaak van verse

Estimated reading time: 7 minutes Verskalwers word grootgemaak om die koeie wat uit die kudde verlore gaan, te vervang. Meer ouer koeie in die...

Vooruitsigte vir die melkbedryf: Tyd om die rieme styf te trek

Alhoewel die Suid-Afrikaanse melkbedryf die afgelope dekade goed presteer in vergelyking met ander landboubedrywe, bly melkboere onder druk weens dalende plaashekpryse en stygende produksiekoste....

Die opvolggesprek: Selekteer of uitskot?

Na ’n onlangse gesprek met ’n melkboer, het die vraag ontstaan oor hoe die begrippe ‘seleksie’ en ‘uitskot’ verstaan word. In antwoord op watter...

Bees respiratoriese siekte: Bekamp dit só

Estimated reading time: 4 minutes Beeste het klein, plat longe in verhouding tot hul liggaamsmassa en is baie vatbaar vir lugweginfeksies. Algemene longontsteking in beeste staan bekend...

Beraming van melkkoeie se doeltreffendheid

Die hoeveelheid melk wat koeie produseer, bepaal grootliks ’n melkery se winsmarges. Koeie se voerkoste is die grootste enkele kostefaktor in melkproduksie. Daarom is doeltreffende melkproduksie noodsaaklik vir...

Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie

Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van hoeveel geld...