Home Tags Melkboerdery

Tag: melkboerdery

Die lewensvatbaarheid van melkboerderye in Suid-Afrika

Daar word voortdurend berig dat Suid-Afrika melkprodusente verloor en melkboerderye uitverkoop. Ten spyte van die getal melkboere wat afneem, is die land se totale...

Die opvolggesprek: Koeikoop is nie perdekoop nie

Die meeste melkerye het met die aankoop van ’n paar melkkoeie begin. Die aankoopplek en gehalte van die koeie wissel, afhangende van hoeveel geld...

Die opvolggesprek: Melkboerdery en die omgewing

Die bydrae wat veeproduksie tot klimaatsverandering maak, is toenemend in die publieke oog, dierewelsynsorganisasies en aktiviste wat teen landbou gekant is. Intensiewe melkproduksie- en...

Missio Dei Foundation: Slegs rentmeesters van ’n groter missie

Boere in die Vrystaat weet wat dit beteken om swaar te kry en van die Skepper, wat sy hand oor die natuur hou, afhanklik...