Friday, March 14, 2025
Home Tags Landbou

Tag: landbou

Sit lewe in die doodmaakmaande

Estimated reading time: 5 minutes Optimale produksie en veral reproduksie is grootliks afhanklik van die kondisie waarin bulle en koeie tydens die dektyd is. Geslaagde...

Bek-en-klou: Wat nou?

Estimated reading time: 9 minutes Bek-en-klouseer (BEK) het die potensiaal om bestaansboere, nuwe toetreders én gevestigde rolspelers in die waardeketting finansieel te verwoes. Die vraag...

Nuwe BEK-reëls: Laat maar van krag

Estimated reading time: 4 minutes Hoewel die staat se nuwe maatreëls vir bek-en-klouseer (BEK) baie welkom is, is dit twee en ’n half maande te...

Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar: “Daar is plek vir ons...

Estimated reading time: 5 minutes Dean Barnard (40) van Oppie Plaas-boerdery in die Waboomskraal-area naby George, is as 2024 se Agri Wes-Kaap en Santam se...

Boerbokke met lyf en ’n lang geskiedenis

Estimated reading time: 7 minutes Die Sakkie (oftewel Izak) en Nicky Nell Boerbokboerdery se Boerbokstoet (stoetnommer 106) is een van die oudste aktiewe Boerbokstoeterye in...

Wet op klimaatsverandering onderteken: Wat is volgende vir landbou?

Estimated reading time: 4 minutes Klimaatsverandering is ’n werklikheid wat nie verder geïgnoreer kan word nie. In die landbousektor het dit reeds ’n groot invloed...

Waak teen maagslakbesmetting in die kouer maande

Estimated reading time: 5 minutes Om bloedarmoede en ’n armoedige bankbalans te voorkom, moet produsente hul sake netjies bestuur om maagslakbesmetting in skape, beeste, bokke...

Ellisras hou ‘n witwarm beesskou in die koue

Estimated reading time: 5 minutes Dertien bees- en tien kleinveestoettelers het vroeg in Julie die snerpende koue aangedurf om altesaam 116 beeste en 221 bokke...

RSG Landbou: 24 Julie 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die rol en waarde van die heuningby was die fokus van ‘n opvoedkundige dag wat onlangs op die Vergelegen Wynlandgoed by Somerset-Wes aangebied is....

Boere verheug oor nuwe koringtarief

Estimated reading time: 3 minutes ’n Nuwe koringtarief van R176/ton is op 18 Julie in die Staatskoerant aangekondig en is sedert 19 Julie van krag....