Tag: lamstelsel
RSG Landbou: 27 Augustus 2024 – geborg deur die Brahman-beestelersgenootskap
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is vanjaar deur meer as 350 mense bygewoon. Die bestuurder van die...
Drieling-model skep nuwe moontlikhede
Estimated reading time: 5 minutes
Deon en Tina van Wyk se droom om ’n skaapooi te teel wat regdeur haar produktiewe leeftyd gereeld ’n...
SA Vleismerino: Die geheim van Grietha se gelukbringer-stoet
Estimated reading time: 7 minutes
Grietha van Rensburg is ’n gerekende SA Vleismerino (SAVM)-stoetteler wat diep spore in dié bedryf trap. Sy boer saam...
Lamgroei en vrugbaarheid sit geld in die bank
Hul teelbeleid wat vrugbaarheid, lamgroei en goeie speengewig bevorder is hul wenresep. So sê die eienaars van Lowmar Dohnes op die plaas Lowlands tussen...
Heeljaar lamtyd met ’n intensiewe lamstelsel en voerkraal
Paul de Wet bedryf ’n baie suksesvolle intensiewe lamstelsel en voerkraal op sy plaas, Klipfontein, naby Witkop in die Stormberge. Dit is ’n familiebesigheid...