Sunday, March 9, 2025
Home Tags Kuilvoer

Tag: Kuilvoer

LandbouRadio: 25 Februarie 2025

Hier is waarna jy kan uitsien in vandag se LandbouRadio: Die belangrikheid van kuilvoer in veeboere se voerbeplanning. Wat jy kan verwag op die Langspruit Beesdag. Die...

Produseer goeie gehalte kuilvoer deur nie die bal vroeg te laat...

Estimated reading time: 6 minutes Voer word vir ten minste 3 000 jaar al deur middel van inkuiling bewaar, aldus Muck, et al. (2020). Maak die...

Maak goeie-gehalte kuilvoer

Estimated reading time: 4 minutes Die maak en gebruik van kuilvoer is op baie plase deel van die voervloeiprogram, maar dit is moeilik om vooraf...

Kuilvoermeester tree af

Estimated reading time: 3 minutes Dr Robin Meeske, Suid-Afrika se voorste kuilvoerkenner, het op 30 Augustus 2024 die tuig by die Outeniqua-navorsingstasie by George neergelê....

Plaas TV dek verskeie landboubedrywighede

Estimated reading time: 3 minutes Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se...

Kuilvoerprodusent wen deur te waag

Estimated reading time: 7 minutes Die TW-groep het oor ’n kwarteeu ’n knap landboubesigheid op die been gebring wat strategies opwaarts, afwaarts en sywaarts in...

RSG Landbou: 22 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Meer as 24 miljoen Suider-Afrika-inwoners worstel met ‘n dubbele krisis van hongersnood en ongewone weerpatrone. In Suid-Afrika het die droogte reeds ‘n impak op...

Die rol van bakteriese inokulante by doeltreffende inkuiling

Estimated reading time: 5 minutes Inokulante word toegedien om kuilvoer te verbeter en in Suid-Afrika is talle bakteriese kuilvoerinokulante beskikbaar. Indien daar nie genoeg...

Kuilvoerkompetisie 2023: Resultate en bevindings

Estimated reading time: 8 minutes Plaas Media se 2023 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het ’n totaal van 102 inskrywings opgelewer. Die optimale droëmateriaal (DM)-inhoud...

Wenners in die tiende Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie aangekondig

Estimated reading time: 5 minutes Plaas Media vier vanjaar ‘n hele tien jaar van sy Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie en het tydens ‘n funksie in...