Tag: Kuddebestuur
Die sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 6: Aanvullende voeding
Die begrippe ‘aanvullende voeding’ en ‘byvoeding’ word dikwels as sinonieme gebruik, wat dit nie is nie. Eenvoudig gestel is byvoeding ’n plaasvervanger vir ’n...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 5: Geldsake
Kroniese wanbestuur van ’n boerdery se geldsake lei uiteindelik tot ’n ineenstorting van die besigheid. Hoe harder die finansies knyp, hoe belangriker is dit...
Die gesondheid van die nasionale kudde begin op die plaas
Estimated reading time: 7 minutes
Dieresiektes is onvermydelik in ’n veeboerdery en verg spesiale aandag. Die belangrikheid daarvan word soms oor die hoof gesien en...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 7: Gesondheidsbestuur
Baie is op die spel by die bestuur van kleinvee en bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. In my laaste artikel oor...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur Deel 4: Veldbeweiding
Wisselvalligheid kan ten beste bestuur word deur veld in ’n goeie toestand te hou en dit doeltreffend en volhoubaar in verkoopbare veeprodukte om te...
Sewe doodsondes van kuddebestuur – Deel 3: Veldbeweiding
Estimated reading time: 7 minutes
Veeboere word met baie uitdagings gekonfronteer, waarvan wisselvallige klimaatstoestande en produkpryse waarskynlik die belangrikste is. Die wisselvalligheid kan ten beste...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 2: Teel-...
Daar is baie op die spel as dit kom by die bestuur van kleinveekuddes en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom....
Kampioenboer se hulpplan vir ontluikende boere
Rego Malao is in 2019 as SA Stamboek en Unistel se Opkomende Stoetboer van die Jaar gekroon. Terwyl sy boerdery goed groei, het hy...
Herstel en heropbou van ’n veeboerdery na ’n droogte
Droogte, veral as dit lank en uitgerek is, veroorsaak die agteruitgang van die veld, veegetalle en finansies van ’n veeboerdery. Sodra die droogte gebreek...
Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 1)
Die dalende winsgewendheid van skaapboerdery sal produsente toenemend dwing om die produktiwiteit en biologiese doeltreffendheid van hul skaapboerderye drasties te verhoog, terwyl presisieskaapboerdery in...
