Monday, December 15, 2025
Home Tags Klimaatslim Ambassadeur

Tag: Klimaatslim Ambassadeur

RSG Landbou: 20 Augustus 2025

As jy vanoggend se RSG Landbou misgeloop het, kan jy hier weer daarna luister. Ons vertel jou van die Bees- en Skaapboer van die...

RSG Landbou: 10 Julie 2025 – geborg deur BKB

Vanoggend in RSG Landbou gesels Lise Roberts met borge van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie asook die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeursprojek. Dan hoor...

LandbouRadio: 29 Mei 2025

In Donderdag, 29 Mei, se LandbouRadio trakteer ons jou op die volgende: Daar is ‘n gesprek met Corné Henning, voorsitter van Verkykerskop-boerevereniging oor hulle...

LandbouRadio: 28 Mei 2025

In Woensdag, 28 Mei, se LandbouRadio kan jy uitsien hierna: In Leon Kruger se Woensdagwenk praat hy oor die dinamika van 'n kontakdoder en 'n...

Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur 2025 finaliste aangekondig

Estimated reading time: 3 minutes Plaas Media bied al sedert 2022 die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek in samewerking met dr Louis du Pisani, aan. Die projek...

Herlewingsboerdery toon indrukwekkende resultate

Estimated reading time: 7 minutes In die beleggingsbedryf is een van die moeilikste dinge waarskynlik om mense te oortuig dat hulle die resultate van enige...

LandbouRadio: 3 Februarie 2025

Welkom by 'n splinternuwe LandbouRadio met 'n effense ander baadjie aan. Ons groet vandag ons jarelange omroeper, Gerda le Roux. Aanbieder LiMari gesels met...

Klimaatslim-ambassadeur deel sy wenke met medeboere

Estimated reading time: 7 minutes Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek wat jaarliks deur Plaas Media aangebied word, trek baie aandag. Veeprodusente raak toenemend bewus van die...

RSG Landbou: 29 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die 2024 Klimaatslim Ambassadeur, Charl Saunderson, het onlangs tydens ‘n boeredag op sy plaas verduidelik dat die sukses van sy boerdery in die Kenhardt-omgewing,...

Veldverbetering is ’n 100-jaar wedloop

Estimated reading time: 7 minutes Charl, 2024 se Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur, sê dit is vir hom ’n lewenslange uitdaging om sy veld te verbeter. Vir Charl is...