Tag: inenting
Die hoenders in oor regeringse voëlgriepstilswye
Estimated reading time: 7 minutes
Voëlgrieptrauma is nie iets waaroor dikwels geskryf word nie. Dis immers traumaties om honderdduisende hoenders waarvoor jy gesorg het, binne...
LandbouRadio: 18 Junie 2025
Wat lê vir jou voor in Woensdag, 18 Junie, se LandbouRadio?
In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor hoe opruiming werk ná...
‘n Veerkragtige inentingsprogram verseker gesonde diere
Estimated reading time: 4 minutes
Om volhoubaar te boer is ’n goeie inentingsprogram nodig.
Inenting is soos versekering.
Wanneer ons inent, bemagtig ons die dier se immuunstelsel...
Beesbrusellose: Nuwe planne vir ’n ou vyand
Beesbrusellose in Suid-Afrika was eens op die punt om uitgeroei te word, maar omdat talle vee-eienaars nie hul verpligtinge nagekom het nie, het dit...
Afrika-perdesiekte: Veg ons ’n verlore stryd?
Die Suid-Afrikaanse perdegemeenskap hou jaarliks asem op wanneer die tyd vir Afrika-perdesiekte aanbreek. Dit word as die ernstigste siekte onder perde in die wêreld...