Home Tags Graanmarkte

Tag: graanmarkte

LandbouRadio: 28 Augustus 2025

In Donderdag, 28 Augustus, se LandbouRadio: Koos du Pisanie gesels met Marian van der Westhuizen, wat ná 40 jaar se diens by Agri Noord-Kaap die...

LandbouRadio: 21 Augustus 2025

Donderdag, 21 Augustus, is dit weer LandbouRadio-tyd en dís wat op jou wag: Die veearts, dr Johann Stadler van Antrovet Animal Health, praat oor Vitamine...

LandbouRadio: 14 Augustus 2025

Dis wat op jou wag in Donderdag, 14 Augustus, se LandbouRadio: Die voorsitter van die Nasionale Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO), James Faber, gesels oor die RPO se...

LandbouRadio: 7 Augustus 2025

So lyk Donderdag, 7 Augustus, se LandbouRadio-spyskaart: Paseka Pienaar van Nosa Bosmaras vertel ons meer oor hulle 30ste veiling. Die onafhanklike tegniese ontleder, Frans de Klerk,...

LandbouRadio: 24 Julie 2025

Waarna kan jy uitsien in Donderdag, 24 Julie, se LandbouRadio? Die president van die Sussex-beestelersgenootskap, David McCall, vertel ons meer oor hulle nasionale veiling wat...

LandbouRadio: 17 Julie 2025

Hoe lyk Donderdag, 17 Junie, se LandbouRadio? Ons gesels verder met Pieter Botha van die Bedreigde Natuurlewetrust (EWT) oor hulle koolfstofvergoedingsprojek. Izaak Breitenbach, uitvoerende hoof van...

LandbouRadio: 10 Julie 2025

In Donderdag, 10 Julie, se LandbouRadio kan jy meer uitvind oor die volgende: Overberg Agri se Herkouersdag op 14 Augustus by Roodebloem-proefplaas. ‘n Gesprek oor knopvelsiekte...

LandbouRadio: 03 Julie 2025

Wat is op Donderdag, 3 Julie, se LandbouRadio-spyskaart? Prof Frikkie Neser vertel ons meer van die Santam Landbou/LRF Stoetteler van die Jaar-kompetisie wat in samewerking...

LandbouRadio: 26 Junie 2025

In Donderdag, 26 Junie, se LandbouRadio is daar meer oor die volgende: Ons gesels met ‘n senior navorser by die Landbounavorsingsraad, Mieke Daneel, oor...

LandbouRadio: 19 Junie 2025

Dis wat op jou wag in Donderdag, 19 Junie, se LandbouRadio: Ons gesels met dr Ben Greyling van die Landbounavorsingsraad (LNR) oor die belangrikheid van...