Friday, December 13, 2024
Home Tags Agbiz

Tag: Agbiz

RSG Landbou: 1 April 2024 – geborg deur GMP Basic en...

Ons kuier vanoggend by die Griekwastad-skou. Meer as 600 diere is op 13 en 14 Maart geskou en ons hoor wat ‘n paar van...

RSG Landbou: 27 Maart 2024 – geborg deur Plaas Media

Beroepsgesondheid in die werksplek kom onder bespreking. ‘n Beroepsgesondheidspraktisyn, dr Dankiso Mkwanazi, was een van die sprekers by ‘n Agbiz-/Agbiz Grain-werksessie en hy gesels...

Agricultural gross value added experiences significant decline in 2023

Estimated reading time: 3 minutes Statistics South Africa recently released figures that indicate that South Africa’s agricultural gross value added fell notably by 12,2%...

RSG Landbou: 6 Maart 2024 – geborg deur MSD

Geraasvlakke, ‘n korrekte werkstasie en selfs hitte en koue is van die faktore wat ‘n rol speel by beroepshigiëne. Fanie Strauss van Ebenaeser Environmental...

Stygende mikotoksienvlakke noodsaak groter betrokkenheid

’n Toename in die mikotoksienvlakke van graan wat deur produsente gelewer word, is in die voorafgaande produksieseisoen opgemerk. Die verwagting is dat vanjaar se...

Selfregulering bevorder mededingendheid in die graan- en oliesadewaardeketting

Die konsep van bankwese het sy oorsprong uit ’n suksesvolle landbousektor in die antieke Assirië. Handelaars het graan as kollateraal binne ’n ruilhandelstelsel uitgeleen....