Tuesday, January 13, 2026
Home Tags Afronding

Tag: afronding

RSG Landbou: 18 November 2025 – geborg deur Husqvarna

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Agri Skills Transfer se benadering om relevant te bly, die suksesvolle afronding van kalwers...

Afronding van lammers op aangeplante weidings: Belangrike beginsels van leksamestelling

Estimated reading time: 6 minutes As deel van sy skaapvoedingnalatenskap het wyle dr Jasper Coetzee in ‘n artikel verwys na verskeie faktore wat veeprestasie op...

Fasevoeding: ʼn Hupstoot vir voerkraalproduksie

Estimated reading time: 7 minutes Beeste in voerkrale presteer beter en hul uitslagpersentasie is hoër wanneer fasevoeding toegepas word. Fasevoeding is ’n voedingsbestuurstelsel waarin...

Droogte en koste noop ‘n nuwe benadering

Estimated reading time: 7 minutes Die knellende en langdurige droogte tesame met stygende insetkoste, gee al hoe meer relevansie aan die vraag of daar alternatiewe...

Die afronding van beeste in die voerkraal

Met die huidige lae mielieprys oorweeg al meer veeboere dit om self hul diere markgereed te maak en dan te verkoop. Daar is sonder...