Die jongste weergawe van SA Stamboek se nuusbrief, Stamboek Times, is nou beskikbaar.
In die November-uitgawe kan lesers uitsien na die volgende:
- Ontmoet ons 2025 Trailblazer-streekswenners.
- Terugvoer oor ‘n BLUP-kursus vir kleinveetelers.
- Genotyping your beef cattle stud herd.
- Moeilike kalwings: Wat jy moet meet.
- Single genes in beef cattle.
- Nuus oor Stamboek-onderhoude op die radio.
- En vele meer!
Klik op die PDF hieronder om die volledige nuusbrief te lees.
Om meer oor SA Stamboek en die dienste wat hulle bied uit te vind, besoek gerus hulle webtuiste: https://studbook.co.za/. Vir enige vrae oor die nuusbrief of nuusbrief-inhoud, stuur ‘n e-pos na thalia@studbook.co.za.