Die Vinpro/Nedbank-produsentedag is onlangs by Goudini in die Wes-Kaap aangebied. Dié bedryfsorganisasie verteenwoodig 2 600 Suid-Afrikaanse wynprodusente, kelders en belanghebbendes. Die tema van die dag het op klimaatsverandering gefokus en ons het daar met Conrad Schutte gesels.
Verder kyk ons na die weervooruitsigte en hoor wat het hierdie week met vleispryse gebeur.
#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur Plaas Media.
RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.
Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
Luister hier na vorige uitsendings.